Biltong Jagters vraelys deur Universiteit Potchefstroom

Beste CHASA, SA Veld Sport Lede

U word hiermee vriendelik dog dringend versoek om bogenoemde vraelys skakel onder u lede te versprei om dit te voltooi. Die belangrikheid om hierdie inligting in te samel vir die navorsingsprojek kan nie oorbeklemtoon word nie en u samewerking en ondersteuning, om dit ‘n sukses te maak, sal hoog op prys gestel word.

Na baie veranderinge op die vraelys is ons uiteindelik klaar. Ek wil vra dit u so spoedig moontlik die skakel na nie vraelys adverteer en op u web-bladsye laai, sodat ons die opname kan begin. Ek wil dus ook vra dat u dit sterk sal bemark onder u lede en lesers.

 https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLScYGtNKZ7mhEKmeTorUwW91XYLBpsfGMxnw8z6H-Chw9JLMig/viewform?usp=sf_link

Weereens baie dankie vir al jul bydraes.